Mamma met n droom

"Van Niks na Iets" 3-Dae Uitdaging

Jy het nie geld nodig om te begin nie. Jy het net 'n plan nodig.

Sluit aan by die gratis 3-Dae Uitdaging en ontdek hoe gewone Suid-Afrikaanse mammas — sonder begin kapitaal — begin bou aan 'n aanlyn inkomste wat werklik 'n verskil maak.

WIE is ek?

Jou volgende inspirasie en grootste supporter.

Ek is Carien — vrou, ma van drie, en twee jaar gelede het ek presies gevoel soos jy dalk nou voel. Vasgevang. Bang. Oortuig dat ek nie genoeg geld het om iets nuuts te begin nie.

Ek was verkeerd. En ek wil jou wys hoekom.

Dag 1

Die leuen wat jou vashou — en waarom geld nooit die regte probleem was niedae.

Dag 2

Die presiese stap wat ek gevat het om te begin, sonder om spaargeld te riskeer.

Dag 3

Jou beurt — 'n duidelike, eenvoudige plan om self te begin, vandag.

Wat gaan jy kry....

JOU SLEUTEL TOT SUKSES

VIR WIE IS DIT

Hierdie uitdaging is vir jou as jy:

✓ Elke maand net-net die rekeninge betaal

✓ Al aanlyn geleenthede oorweeg het, maar nie weet waar om te begin nie

✓ Moeg is om te wag vir "die regte tyd"

✓ Wil bewys dat dit nie te laat is vir jou nie

Miskien is hierdie jou teken.

Die moeilikste stap was die eerste een. Gee vir jouself 3 dae — dis al wat ek vra.